



© Wilropark VEK 2009 : All Rights Reserved |
Gedagte vir die maand |
Luister na hierdie week se preek. Klik Hier |
Welkom by die Wilropark VEK webtuiste. Waar kom ons vandaan • Die kerk het in 1976/77 sy onstaan gehad in Tannie Wilna Badenhorst se sitkamer. • Daarna het ons oorgeskuif na die Witpoortjie gemeenskapsaal. • Die eerste Pastoor wat beroep is na die gemeente is Dok Verster. • In Maart 1980 is die huidige kerk- gebou ingehuldig deur Pastoor De Bruyn. • Na Pastoor De Bruyn was Pastoor Le Roux en Pastoor Badenhorst betrokke by die gemeente. • In 1988 is ons huidige Pastoor, Pastoor Nicky Bezuidenhout beroep na die gemeente. Visie: Jesus red, ons reik uit Missie: Ons gaan die blye boodskap uit dra deur betrokkenheid in die gemeenskap en onsself meet aan die Woord as maatstaf. |
Opkomende Gebeurtenisse |
Wilropark VEK Vroue Aksie Klik hier vir meer inligting |
